Quantcast
Channel: snaaks – gevaaalik.com
Browsing latest articles
Browse All 315 View Live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lag jou kop af Random Gevaaalikhede

Ek moet julle sê, julle raak al hoe beter met julle bydraes vir die Random Gevaaalikhede. Want die foto’s wat julle instuur raak al hoe beter. Ek het so paar keer hardop gelag vir van die submissions...

View Article



Image may be NSFW.
Clik here to view.

Breek die ys met Random Gevaaalikhede

Ek check daar is ‘n nuwe dude in julle kantoor. Nou gaan almal deur daardie awkward fase, die fase waar small talk meeste van julle gesprekke uitmaak. Toets die waters, so te sê. Dan eendag, stuur een...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Random Gevaaalikhede met die goeie en die slegte

Weereens oortref julle julself, ons podcast het weer geklim vanaf nommer 55 na nommer 47 op die iTunes Top 200 Comedy podcasts lys. Dit is verseker te danke aan jou, die gevaaalik.com savage wat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Middag Random Gevaaalikhede

Baie dinge wat nog geprep moet word, soos ons weeklikse nuusbrief wat more deur die loop van oggend in jou inbox sal land. As jy in die minderheid is en nog nie die nuusbrief gesien het nie, kan jy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Random Gevaaalikhede gebeur automaties

Die week se Random Gevaaalikhede is automaties live gemaak vir julle om te sien. Ons is tans besig om die suide van die Krugerwildtuin te verken, en jy kan die trip saam met ons volg, deur te loer na...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Random Gevaaalikhede

Al wat jy nou moet doen is agteroor sit en lag vir die Random Gevaaalikhede. Stuur sommer nou die link na een van jou vriende met WhatsApp, ek weet jy is op jou foon. Ons is steeds in die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Random Gevaaalikhede bring verligting

Die dag is verby, Maandag is oppad uit. Miskien het jy ‘n shit dag by die werk gehad omdat jou baas nie weet wat hy doen nie. Miskien is jy die baas wat toelaat dat jou ego in die pad kom van die regte...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Werk hard aan Random Gevaaalikhede

Wie wil nou net sit en niks doen nie? Wel, seker jy oor jy by die werk is en jy jouself doodverveel. Hier is iets om te doen: Loer na die Random Gevaaalikhede en deel die link saam met die ander mense...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Voel soos Maandag Random Gevaaalikhede

Gister het die mense uit die suburbs van Tswana getrek om hulle stemme te gaan gooi. Klink my meer as wat daar was vir die nasionale verkiesing. Dit is waarvoor jy die dag gister af gekry het. Dit is...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Random Gevaaalikhede verwelkom ‘n nuwe week

Dit is official: Jy het vandag ‘n nuwe week begin. Gelukkig vir jou kan jy more af vat om vrouens te herdenk, asof hulle nie meer bestaan nie. As jy tegnies wil raak is Vrouedag eintlik vreeslik...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Moet nooit ‘n Random Gevaaalikhede mis nie

Hoekom sal jy enigsins Random Gevaaalikhede wil mis? Deur ons weeklikse nuusbrief elke Vrydagoggend te kry, sal jy sonder enige moeite van jou kant maklik alles kan volg wat deur die week op jou...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jou klas van Random Gevaaalikhede

Elke week kry ons net meer en meer Random Gevaaalikhede submissions van julle af. Dit is awesome. Nie net laat dit my lekker lag nie, maar dit maak dit baie makliker om die res van julle te laat lag...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Random Gevaaalikhede is internet comedy

Die internet het darem ‘n spesiale tipe sin van humor. Ek voel byvoorbeeld ‘n veër vir die Olympics, maar ek is mal oor al die memes en grappe wat uit die Olympics ontstaan het. Ja, daar sal altyd...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Random Gevaaalikhede oorleef

More gebeur iets cool, en ek gaan dit met julle deel via Instagram. Ek kan jou nie sê presies wat ek gaan doen nie, maar ek kan jou wel sê dat dit miskien iets te doen het met die poll wat jy tans daar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Internet vol Random Gevaaalikhede

Die internet is soos ‘n comedy delivery system. Ja, goddank ek is nie deel van ‘n WhatsApp group waar my aandag elke 5 minute na my foon toe getrek word omdat nog iemand ‘n meme of grap gestuur het...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nog ‘n week, nog Random Gevaaalikhede

Jy kan nou jou foto vir die Random Gevaaalikhede WhatsApp na 0788452709. Luuks huh? Suid-Afrika is vol goed om voor te lag, goed wat cool is en goed wat mooi is. Neem ‘n foto en stuur dit gevaaalik.com...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lieflik Random Gevaaalikhede

Gisteraand was ek en Sven by die Beerhouse Centurion vir gratis bier en kos. Ek het ‘n ligte hoofpyn vanoggend wat net nie wil weg nie. Mens kan dit seker verwag as daar free bier is. Die Random...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Laat die wiele draai met Random Gevaaalikhede

Die WhatsApp (0788452709) boodskappe en emails hou aan inrol en baie mense wil weet hoe hulle gevaaalik.com kan help? “Met wat kort gevaaalik.com nogal hulp?” hoor ek jou dink. Wel, die ding vat meer...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man vries penis af na advies van Eks van die Ooste Facebook groep

“Ek dink nie daardie mense van Eks van die Ooste verstaan hoe Google werk nie, en dus vra hulle vir raad van ander op ‘n Facebook groep. Net jammer die meeste mense op Facebook is so dom soos die ou...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die bewyse is in die Random Gevaaalikhede

Iets cool, iets mooi, iets snaaks, iets sexy. Dit is wat jy alles in die Random Gevaaalikhede sal vind. Jy kan ook goed in stuur vir Random Gevaaalikhede (sien die ‘Snake hole’ post hier onder as...

View Article
Browsing latest articles
Browse All 315 View Live